Leer Caitlin Skouersak/Slingbag

R650,00

SKU: N/A Categories: , , ,

DIE CAITLIN SLING!

Een sakkie, twee dra-maniere!
Die Caitlin leer Skouersak is perfek vir daardie dae wanneer jy jou hande vry wil hê, maar steeds jou goedjies stylvol saam met jou wil dra.

  •  Dra hom onder die arm vir ’n netjiese voorkoms
  •  Verstel die band en dra hom skuins oor die lyf vir gemak en beweging
  • Ritssakkie aan die agterkant vir daardie goedjies wat jy vinnig en veilig wil bykom.
  • Grootte: 240 × 70 × 250 mm

’n Nuwe ontwerp, ’n nuwe gunsteling – die Caitlin leer Skouersak/Sling.

Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is  een van ’n soort

want…….Dis hoe ons ROL!

Kleur

"Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes", "Buffalo Whiskey"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leer Caitlin Skouersak/Slingbag”

Your email address will not be published. Required fields are marked *