Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Cross Body Utility Sakkie/ Concealed carry bag vir ‘n handwapen
R690,00
Ons nuwe Cross Body Utility Sakkie/ Concealed carry bag vir ‘n handwapen is kompak, prakties en gemaak vir maklike toegang wanneer jy onderweg is. Hierdie cross-body sakkie is ontwerp vir die veilige en diskrete dra van ’n handwapen, met ’n kompakte ontwerp en verstelbare dra-opsies.
✨ Kenmerke:
* 180mm x 65mm x 260mm
* Sterk YKK-ritse
* Kant-ritse wat wyd oopmaak vir maklike toegang
* Band en haak kan links of regs geskuif word volgens jou voorkeur
* Stewige, praktiese ontwerp
’n Veelsydige sakkie vir alledaagse gebruik en persoonlike toerusting.
| Kleur | "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes" |
|---|




























Reviews
There are no reviews yet.