XXL Leer Reissakke

Original price was: R3 500,00.Current price is: R3 300,00.

2 in stock

XXL Leer Reissak – Groot, Ruim & Gereed vir die Pad!

As jy baie pakplek nodig het, is hierdie een vir jou!
Met sy groter U-rits kry jy maklik toegang tot jou goed – en die ekstra detail maak hierdie reissak sommer iets besonders.

Besonderhede:

Kleur:  Dieselleer Bruin

* Groot U-rits vir maklike toegang

Grootte: 660mm x 240mm x 280mm
* Sterk YKK-ritssluiter
* Verstelbare skouerband
* Stewige handvatsels
* Staan op voetjies
* Praktiese voorste sakkie
* Kantsakkies vir ekstra pakplek
* Ligte skuim-padding vir ekstra struktuur en beskerming
’n Ruim, praktiese en robuuste leerreissak wat gemaak is om saam met jou te rol.
Dis hoe ons ROL!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “XXL Leer Reissakke”

Your email address will not be published. Required fields are marked *