Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Doeksak
R1 400,00
NUUT! Rolbos Leer Doeksak
Prakties vir elke uitstappie, sonder om styl in te boet. Ons nuwe doeksak is gemaak van egte leer en afgewerk met ‘n duursame canvas voering vir ekstra beskerming en ‘n netjiese afwerking.
Kenmerke:
Stewige handvatsels
Verstelbare skouerband
Duursame canvas voering
Verskeie binne- én buitesakke vir bottels, wipes en al die bababenodigdhede
Ruim ontwerp vir alles wat jy onderweg nodig het
Grootte: 370 × 150 × 480 mm
Beskikbaar in:
* Dieselleer Roes
* Dieselleer Toffie
* Dieselleer Bruin
Elke doeksak is uniek – die natuurlike merkies en variasies van egte leer is deel van sy karakter.
| Kleur | "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes" |
|---|




























Reviews
There are no reviews yet.