Leer Oond Handskoene

Original price was: R450,00.Current price is: R390,00.

Dubbellaag leer/ padded voering

1 in stock

Leer Oond Handskoene

Hierdie sterk en stylvolle oondhandskoene is perfek vir gebruik in die kombuis of by die braai. Hulle is gemaak van dubbellaag leer, wat ekstra beskerming gee teen hitte. Die padded voering aan die binnekant maak dit gemaklik om te dra, selfs vir langer tye.

Hoofkenmerke:

  • Gemaak van sterk egte leer

  • Dubbele leerlaag vir beter beskerming teen hitte

  • Sagter binnekant met padded voering vir gemak

  • Ideaal vir kook, bak of braai

Beskerm jou hande met styl en gemak!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leer Oond Handskoene”

Your email address will not be published. Required fields are marked *