Manbag / Messenger Bag

R600,00

“Manbag” / Messenger Bag
Afmetings: 200 mm (L) x 60 mm (B) x 220 mm (H)

Hierdie kompakte en stylvolle messenger/ “manbag” is ideaal vir alledaagse gebruik. Gemaak vir die moderne man se daaglikse benodigdhede. Kenmerke sluit in:

  • Verstelbare skouerband vir optimale gerief

  • Ritssakkie voor en agter vir veilige berging van noodsaaklike items

Perfek vir daaglikse benodigdhede soos jou foon, beursie, sleutels en meer – alles netjies op een plek.

Kleur

"DIeselleer toffie", "Dieselleer roes", "Dieselleer bruin"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Manbag / Messenger Bag”

Your email address will not be published. Required fields are marked *