Moonbags/Crossbody Sakkie

Original price was: R530,00.Current price is: R490,00.

Leer Moonbag Crossbody

Ritsopening: ±250mm
Verstelbare band
Ruimte vir standaard damesbeursie.

Stylvol & prakties – perfek vir enige daguitstappie!

Bestel nou en dra jou noodsaaklikhede met styl!

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort.

Rolbos Leerprodukte – Dis hoe ons ROL!

 

Kleur

"Dieselleer Roes", "Pecan", "Dieselleer Toffie", " Dieselleer Bruin", "Dieselleer Swart"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Moonbags/Crossbody Sakkie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *