Veeldoelige sakke

R1 300,00

3 in stock

GROOT VEELDOELIGE LEER SAK

Stylvol, stewig en veelsydig – perfek vir die moderne vrou!

✨ Gebruik dit as:
✔ Vanity sak (haardroeër, borsels, bykomstighede)
✔ Naaldwerksak
✔ Oornagsak
✔ Doeksak
✔ En vele meer!

Grootte: 390mm x 130mm x 300mm
Kleur: Swart dieselleer met swart canvas voering

Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎

Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Veeldoelige sakke”

Your email address will not be published. Required fields are marked *