Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
- You cannot add that amount to the cart — we have 2 in stock and you already have 2 in your cart. View cart
Groot leer dames vanitysak
R1 300,00
2 in stock
GROOT VEELDOELIGE LEER SAK
Stylvol, stewig en veelsydig – perfek vir die moderne vrou!
Gebruik dit as:
Vanity sak (haardroeër, borsels, bykomstighede)
Naaldwerksak
Oornagsak
Doeksak
En vele meer!
Grootte: 390mm x 130mm x 300mm
Kleur: Swart dieselleer met swart canvas voering
Elke produk word met die hand verwerk: natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!














Reviews
There are no reviews yet.