Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Mini Grimeersakkies
Original price was: R160,00.R140,00Current price is: R140,00.
Mini leer grimeersakkie Gemaak van egte leer, sonder voering vir ’n rou, natuurlike leergevoel.
Kompak, duursaam en perfek vir daaglikse noodsaaklikhede.
Grootte: 140mm x 40mm x 90mm
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Kleur | "Roes", "Toffie" |
|---|










Reviews
There are no reviews yet.