Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Manbag / Messenger Bag
R800,00
2 in stock
👜 MANBAG / MESSENGER BAG – 🤎
Stylvol, prakties en gemaak van egte leer — perfek vir elke dag!
✨ Spesifikasies:
* Kleur: Dieselleer Spice 🤎
* Verstelbare skouerband
* Rits aan die voorkant
* Binne-flap met rits
* Voorste sakkie met magnetiese knip
* Grootte: 260mm x 60mm x 240mm
’n Klassieke leer-sak wat werk én goed lyk!












Reviews
There are no reviews yet.