🤎 LIEF MY NES EK IS – CLUTCH SAKKIE 🤎
Trendy & tydloos – met net ’n klein menslike foutjies
Hierdie pragtige clutch het klein stikfoutjies by rits.
Maar moenie dat die klein foutjie jou keer nie… die sakkie is steeds stylvol, funksioneel en reg om saam met jou te gaan!
📏 Mates: 240mm x 50mm x 130mm
🟤 Kleur: Buffalo Whiskey
📱 Groot genoeg vir jou foon en ’n medium of kleiner beursie
👌 Kompak, lig en maklik om saam te vat
✨ Perfek om onder die arm vas te knyp vir daardie netjiese, elegante “on the go”-voorkoms!
🤎 Want soms is anders juis besonders.
Hierdie een het net ’n klein storietjie van sy eie. 😉
Reviews
There are no reviews yet.
Be the first to review “Lief My Nes Ek Is- Cluth sakkie”Cancel Reply
Reviews
There are no reviews yet.