Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Leer Knaldempersakkies /Leather Silencer Bags
R300,00
Leer Knaldemper sakkies /Leather Silencer bags
Beskerm jou knaldemper teen stof, skrape en stampe wanneer jy dit vervoer of bêre.
✔️ Pas knaldempers tot 260 mm lank
✔️ Maklike Velcro-ingang
✔️ Skuim-padding vir ekstra beskerming
✔️ Stewige leer en praktiese ontwerp
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is een van ’n soort
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Kleur | "Dieselleer Toffie", " Dieselleer Bruin" |
|---|












Reviews
There are no reviews yet.