Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Carla Tote Leer handsakke
R700,00
CARLA Tote Leer handsak
Klassieke elegansie ontmoet praktiese styl! Hierdie pragtige handsakke is perfek vir alledaagse gebruik of as ‘n stylvolle geskenk.
Afmetings:
260mm (bodem) x 140mm x 300mm
Ritsingang: 350mm
Gevoer
Natuurlike merkies en vlekkies – elke sak is uniek
| Kleur | "Dieselleer Toffie", "Dieselleer bruin", "Dieselleer Swart", "Dieselleer Roes", "Pecan" |
|---|












Reviews
There are no reviews yet.