Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Carla Curve tote leer handsak
R700,00
Carla Curve Tote leer handsakke/ tote leather handbags
Die Carla Curve Tote bring ’n vars, elegante gevoel met sy kenmerkende curved stikdetail – ’n subtiele verandering wat ’n groot verskil maak.
Gemaak van egte leer met natuurlike merke wat elke sak uniek maak.
Kenmerke:
Ruim ontwerp vir daaglikse gebruik
Unieke curved stikdetail aan voorkant
Padded voering vir ekstra beskerming
Stewig en duursaam
Ritssakkie aan agterkant
Grootte: 260mm x 140mm x 300mm
| Kleur | "Dieselleer Roes", "DIeselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Red Tan" |
|---|
















Reviews
There are no reviews yet.