Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Joanne leer handsak – LIEF MY NES EK IS
R770,00 Original price was: R770,00.R670,00Current price is: R670,00.
Out of stock
Category: Bargain bin / LIEF my NES ek IS
LIEF MY NES EK IS – JOANNE LEER HANDSAK
Nie heeltemal perfek nie, maar steeds pragtig!
Die Joanne is ’n tydlose egte leerhandsak wat styl en praktiese gebruik perfek kombineer.
Klein foutjie: Stikfoutjie by die voering van die agterste ritsakkie.
📏 320 mm x 260 mm
🎨 Kleur: Roes
Natuurlike leermerke is sigbaar – elke leerproduk is uniek en het sy eie karakter.
‘n Mooi handsak wat net ‘n klein bietjie liefde kort!
Lief My Nes Ek Is-produkte word teen spesiale pryse verkoop. Geen omruilings of terugsendings nie.
Be the first to review “Joanne leer handsak – LIEF MY NES EK IS”Cancel Reply
Related products
-
SALE 
Katryn leer sling bag – LIEF MY NES EK IS!
R490,00Original price was: R490,00.R400,00Current price is: R400,00. -
SALE 
LIEF MY NES EK IS- Leer naweeksak
R1 570,00Original price was: R1 570,00.R1 300,00Current price is: R1 300,00. -
SALE 
Leer Juffrousak Kombo – Lief My Nes Ek Is
R1 600,00Original price was: R1 600,00.R1 490,00Current price is: R1 490,00. -
SALE SOLD OUT 
Veeldoelige Leersak- Lief MY nes Ek is
R1 150,00Original price was: R1 150,00.R1 050,00Current price is: R1 050,00.














Reviews
There are no reviews yet.