Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Ellouise Leer Handsak en Mini Grimeersakkie Combo
Original price was: R1 110,00.R1 065,00Current price is: R1 065,00.
1 in stock
Ellouise Leer Handsak en mini grimeersakkie combo
Stylvol. Prakties. En reg vir elke dag se ROL!
Handsak: 3 Kompartemente
2 kante met magnetiese knippies
Groot middel kompartement met rits wat wyd oopmaak
Grootte: 330mm x 170mm x 230mm
kleur: Dieselleer bruin
Mini leer grimeersakkie:
Grootte: 170 mm x 90 mm
Gemaak van egte leer, sonder voering vir ’n rou, natuurlike leergevoel.
Egte leer. Handgemaak. Tydloos.












Reviews
There are no reviews yet.