Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Dames Badsakkies/Veeldoelige Grimeersakkie
R500,00
Stylvol & Prakties! 🌟
Dames leer badsakkies
👜 Perfek vir jou grimering, reis-items of as ’n luukse geskenk!
📏 Grootte: 260mm x 145mm x 160mm
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Kleur | "Dieselleer Roes", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Toffie" |
|---|












Reviews
There are no reviews yet.