Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Leer naweeksakke/ leather weekend bags
Price range: R1 350,00 through R1 700,00
Leer Naweeksak / Leather Weekend Bag
Afmetings: 500 mm (L) x 240 mm (B) x 300 mm (H)
Band: Verstelbare skouerband
Kenmerke: Gevoer met ‘n ritsakkie aan die agterkant
Natuurlike merkies en vlekkies
Hierdie klassieke leer naweeksak kombineer styl met funksionaliteit en is ideaal vir kort reise of naweekwegbreke. Die sak is volledig gevoer vir ekstra beskerming van jou items en beskik oor ‘n handige ritsakkie aan die agterkant vir vinnige toegang tot jou noodsaaklikhede. Die verstelbare skouerband bied gerief en buigsaamheid vir elke reisiger.
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Kleur | "Dieselleer Bruin", "Buffalo Bruin", "Dieselleer Roes", "Dieselleer Toffie", "Pecan", "Dieselleer Swart", "Buffalo Whiskey", "Classic Mahogany", "Terracotta Clay", "Merlot", "Buffalo Grys" |
|---|
























Reviews
There are no reviews yet.