Mia sling bags

R480,00

SKU: N/A Categories: ,

Oulike & Pikante Mia Leer Sling Bag!

Stylvol. Kompak. Onmisbaar.
Perfek vir elke dag — pas maklik ‘n standaard beursie en ekstras in!

Kenmerke:
• Grootte: 220mm x 170mm

Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎

Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!

Kleur

"Swart", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes", "Klassieke Tan", "Butterscotch tan", "Dieselleer Toffie"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Mia sling bags”

Your email address will not be published. Required fields are marked *