Reissakke – U-Rits

Original price was: R2 060,00.Current price is: R1 900,00.

SKU: N/A Categories: , ,

✈ Rolbos Leer Reissak ✈
Met ’n groter U-rits opening vir makliker pak en meer styl op jou reis.

  • Spesifikasies:
  • 560mm x 240mm x 300mm
  • Kleur: Klassieke Dieselleer Swart
  • Gevoer
  • Verstelbare skouerband
  • Ritssakkies aan die kante
  • Oop sakkie aan die voorkant

Hierdie is die ideale sak vir diegene wat styl, spasie én gehalte soek. Perfek vir naweke weg, besigheidsreise of daaglikse gebruik.

Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎

Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!

 

Kleur

"Dieselleer Swart", "Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Reissakke – U-Rits”

Your email address will not be published. Required fields are marked *