Moné Slingbags

R520,00

SKU: N/A Categories: , ,

Moné Slingbags

Styl ontmoet eenvoud in die Moné – ’n medium-grootte slingbag, gemaak van egte leer vir die vrou wat wil beweeg met gemak én elegansie. Lig genoeg vir elke dag, maar met genoeg spasie vir al jou moet-hê’s. Moné hou jou hande vry en jou styl aan die gang.
Dis hoe ons ROL!

260mm (ritsingang 300mm) x 90mm x 260mm
Ritssakkie agter en binne

Verstelbare skouerband

Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎

Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!

 

Kleur

"Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes", "Pecan", "Dieselleer Swart", "Buffelleer Bruin"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Moné Slingbags”

Your email address will not be published. Required fields are marked *