Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Standaard Mans Leer Belde
R350,00
Size 30
32
36
38
40
42
Ons handgemaakte belt is vervaardig van egte, volnerf leer van topgehalte – sterk, duursaam en tydloos. Die eenvoudige, klassieke ontwerp maak dit perfek vir elke dag of vir spesiale geleenthede. Die stewige metaalgesp gee die belt ‘n robuuste en stylvolle afwerking.
Grootte:
Kies jou belt volgens jou gewone broekgrootte. Jou beltgrootte is dieselfde as jou broekgrootte vir ‘n gemaklike en perfekte pas.
| Size | "28", "30", "32", "34", "36", "38", "40" |
|---|






Reviews
There are no reviews yet.