Slingbags – Odds & Ends

Original price was: R520,00.Current price is: R450,00.

1 in stock

🤎 ODDS & ENDS – Laaste van die reeks! 🤎
Hierdie is jou kans om ’n unieke leer sling in bruin te kry – en dit is die laaste een in hierdie kleur en reeks! 😍

📏 Grootte: 265mm x 180mm
🤎 Kleur: Bruin
✨ Kategorie: Odds & Ends
’n Praktiese, stylvolle sling wat perfek is vir jou daaglikse essentials – en omdat dit die laaste een is, gaan hy nie weer gemaak word nie!
Eerste een wat hom kies, is sy nuwe eienaar! 😉
🛍️ Bestel nou voordat hierdie laaste een weg is!
Dis hoe ons ROL! 🤎

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Slingbags – Odds & Ends”

Your email address will not be published. Required fields are marked *