Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Skeersakkies
Original price was: R520,00.R490,00Current price is: R490,00.
Enkelrits Skeersakkie
’n Netjiese en praktiese Enkelrits Skeersakkie, perfek vir reis of daaglikse gebruik. Die kompakte ontwerp bied genoeg spasie vir jou essentials, met ’n canvas voering en ’n ritssakkie agter vir ekstra stoorplek.
Spesifikasies:
-
Grootte: 230mm x 90mm x 120mm
-
Enkelrits hoofkompartement
- Kleur: Buffal0 Whiskey & Buffalo Bruin
-
Canvas voering vir duursaamheid
-
Agterste ritssakkie vir kleiner items
’n Stylvolle en funksionele sak vir elke dag.
Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.
Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎
Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!
| Kleur | "Buffalo Whiskey", "Buffalo Bruin" |
|---|














Reviews
There are no reviews yet.