Pennesakkies

Original price was: R320,00.Current price is: R300,00.

SKU: N/A Categories: , ,

Leer pennesakkies

Ritssakkie voor en bo.

Ideaal vir skool of werk.

290mm x 150mm

Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort 🤎

Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!

 

Kleur

"Pecan", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Toffie"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pennesakkies”

Your email address will not be published. Required fields are marked *