Leather Ammo Book /Leer Ammunisie boek

R450,00

Leer Ammunisie boek/Leather Ammo book

PRAKTIES & STEWIG!

Hou jou ammunisie netjies, veilig en georganiseerd met ons leergebaseerde Ammunisie boek, wat tot 60 rondtes kan hou – geskik vir kalibers tot en met .30.

  • Goeie kwaliteit YKK-rits
  • Padded voering vir ekstra beskerming
  • Stewige, duursame ontwerp
  • Netjies en maklik om saam te neem

’n Praktiese bykomstigheid vir die jagter wat daarvan hou om sy toerusting georganiseerd te hou.

Elke produk word met die hand verwerk; natuurlike leer- en skivingmerke mag voorkom en getuig van egte leer en ambagswerk.

Natuurlike merkies is deel van egte leer se unieke karakter – elke produk is dus een van ’n soort

Rolbos Leerprodukte, ….want dis hoé ons rol!

Kleur

"Dieselleer Toffie", "Dieselleer Bruin", "Dieselleer Roes"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leather Ammo Book /Leer Ammunisie boek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *