Hierdie een het klein stikfoutjies en krappies wat hom ’n bietjie anders maak, maar hy is steeds volledig funksioneel en gereed vir ’n nuwe eienaar. 🤎
Klein foutjies, groot waarde! 😉
Lig reis, maar hou steeds alles wat belangrik is byderhand!
Hierdie slim 2-in-1 egte leer beursie & sling bag is perfek vir die vrou wat georganiseerd wil wees sonder om ’n groot handsak saam te dra.
📏 Afmetings: 200 x 100mm
🎨 Kleur: Klassieke toffie
🎒 Verstelbare skouerbandjie: Dra dit as ’n mini sling bag, of haak die bandjie af en gebruik dit as ’n gewone beursie.
🔐 Ritsgedeelte:
* 8 kaartgleuwe
* Ruimte vir note & kleingeld
💳 Knipgedeelte:
* 10 kaartgleuwe
✨ Klein genoeg om maklik saam te dra, maar met hope plek vir jou belangrikste kaarte en geld!
🤎 Lief my nes ek is
Kry hom voordat hy weg is!
Dis hoe ons ROL! 👜🤎
Reviews
There are no reviews yet.
Be the first to review “Sling Rits-Knip Beursies – Lief MY nes Ek is”Cancel Reply
Reviews
There are no reviews yet.