Rolbos het ’n geregistreerde handelsmerk geword en staan vandag as ’n simbool van jeuginisiatief.
Standaard Geweersak
R1 600,00
Standaard Geweersak
Ons standaard geweersak is ontwerp vir praktiese gebruik en betroubare beskerming van jou geweer.
Kenmerke:
Pas geweer met 25 duim loop
Hoë gehalte YKK-ritssluiter
Ekstra opbergsakkies aan die voorkant
Ritssakkie aan die agterkant
Stewige konstruksie vir langdurige gebruik
| Kleur | "Dieselleer toffie", "Dieselleer Bruin", "Spice", "Dieselleer roes" |
|---|












Reviews
There are no reviews yet.