Standaard Mans Leer Belde

Price range: R350,00 through R360,00

SKU: N/A Categories: ,

Ons handgemaakte belt is vervaardig van egte, volnerf leer van topgehalte – sterk, duursaam en tydloos. Die eenvoudige, klassieke ontwerp maak dit perfek vir elke dag of vir spesiale geleenthede. Die stewige metaalgespe gee die belt ‘n robuuste en stylvolle afwerking.

Grootte:
Kies jou belt volgens jou gewone broekgrootte. Jou beltgrootte is dieselfde as jou broekgrootte vir ‘n gemaklike en perfekte pas.

Slegs beskikbaar in donkerbruin met ligte stikwerk- sien foto

Size

"28", "30", "32", "34", "36", "38", "40", "42"

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Standaard Mans Leer Belde”

Your email address will not be published. Required fields are marked *