Koerierbeleid

Rolbos Leerprodukte

By Rolbos Leerprodukte doen ons ons bes om te verseker dat alle bestellings vinnig en veilig verwerk en afgelewer word.

 

📦 1. Verwerkingstyd

Bestellings word gewoonlik binne 2–5 werksdae na betaling verwerk.

 

🚛 2. Aflewering

Ons lewer landwyd in Suid-Afrika deur betroubare koerierdienste.

Aflewering neem gewoonlik 3–7 werksdae na versending.

Sodra u bestelling gestuur is, ontvang u ’n koerierverwysings nommer via WhatsApp.

 

💰 3. Versendingskoste

Versendingskoste word by die kasrekening bereken op grond van afleweringsadres en pakkiegrootte.

 

⚠️ 4. Beskadigde of vermiste pakkette

Kontroleer asseblief u bestelling by aflewering en rapporteer enige beskadigde of vermiste items binne 48 uur.

Indien ’n pakkie verlore of beskadig is tydens vervoer, sal ons help om die saak direk met die koerier op te los.

 

📞 5. Kontakbesonderhede

Vir enige navrae oor verskeping, kontak ons asseblief by:
📱 082 568 0411